Klassieke Erde Teepot met Hout afwerking
Kwaliteit Erde Teepot
Brou & bedien die beste tee in hierdie kwaliteit Erde Teepot. Geskik vir gebruik op jou gas, elektriese of induksie stoofplaat.
Met sy hout afwerking is die groot teepot tydloos en elegant, gewaarborg om aandag te trek!
Met ‘n kapasiteit van 2.2L kan jy gemaklik vir almal op een slag tee bedien!
Tuit fluit nie wanneer water kook nie.
Kombineer pragtig met ons hout dekor: Geverfde Hout Granate – Half
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,950 kg |
|---|---|
| Dimensions | 20 × 18 × 18 cm |
| Kleure | Rooi, Wit |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Kombuis
Rooi Huisie Erdebakkies
R230,00 – R475,00Price range: R230,00 through R475,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kombuis
Boepens Blikbekers
R150,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kombuis
Verskeidenheid Tafeldoeke
R450,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page










