Wondersakke

Die trots Suid-Afrikaanse wondersakke is ‘n uitstekende energie-vrye alternatief tot ‘n prutpot!

Bring eenvoudig ‘n pot tot kookpunt, laat kook vir 30 minute en plaas jou pot op ‘n vatlap binne-in die wondersak.

Gebruik die trekkoord en maak die pot stewig toe, wat jou kos toelaat om vir tot 8 ure verder gaar te word.

Dit gebruik geen addisionele krag of gas nie, wat die wondersakke ekonomies en effektief maak!

Ontvang ‘n gratis resepteboekie saam met elke sak.

Kyk hier hoe om die sak te gebruik: https://www.youtube.com/watch?v=5HJM_sjb4ZA

Wondersakke kan ook in die somer gebruik word om jou piekniekmandjie koel te hou.

Kleure word lukraak versend.

 

Availability: 6 in stock

Verpakkingslinligting

Weight3 kg
Dimensions40 × 20 × 19 cm

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
R390,00