Young Living Beginnerspakket met Dewdrop Diffuser
Hierdie winskoop van Young Living sluit in:
- die immergewilde Dewdrop diffuser met 11 LED lig funksies
- 10 A-graad essensiële olies – lemon, lavender, peppermint, eucalyptus radiata, valor, purification, thieves, citronella, orange en frankincense.
- persoonlike leiding oor hoe om die diffuser en elke individuele olie te gebruik.
- ondersteuningsnetwerk van ander gebruikers om hul ervaring en raad te deel.
- gratis verwelkomingsgeskenk.
- Aanbod slegs geldig vir nuwe Young Living lede
- Aanbod sluit courier in.
Kontak ons hier vir meer inligting: Kontak Ons
Verpakking Informasie
Soortgelyke Produkte
Related products
- Gebottel
Rou Heuning
R75,00 – R110,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page - Natuurlike Welstand
Lipsalf – verskeidenheid
R35,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page