Zebra Waslap & Spoegdoek stel

1x sagte blou waslappie met oulike geborduurde zebra detail

1x langwerpige spoegdoek

Beide met sorg omgehekel deur plaaslike Vryburg vroue.

 

*Alle items is handgemaak en gehekelde randjies kan moontlik effens varieer van foto.

Availability: 2 in stock

Verpakkingslinligting

Weight0,1 kg
Dimensions19 × 10 × 3 cm

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
R360,00You save 20%