Erde Slaaibakke
Stylvolle Slaaibakke
Stylvol, dog sterk. Hierdie diep erdebakkies is soveel meer as net ‘n slaaibak! Bedien broodrolletjies of peuselhappies daarin.
Die sagte kleure laat jou behoorlik die somer-gevoel ervaar!
Skottelgoedwasser vriendelik, dus is skoonmaak nie ‘n kopseer nie.
Kapasiteit: 1.4L
Deursnee: 18cm
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,3 kg |
|---|---|
| Dimensions | 18 × 18 × 15 cm |
| Kleure | Blou, Pienk |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Erdeware
Boepens Blikbekers met deksels
R170,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Kombuis
Katoen Vatlappe – Enkel
R120,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page






