Hartjie Trekkoord Sakkies
Hartjie trekkoord sakkies meet 10cm x 15cm
Gebruik die sakkie om allerhande los goedjies in te bêre soos bv. selfoonlaaiers, lekkertjies, juwele of enige ander los goed in jou naweektas of voertuig.
Kombineer dit met ‘n handige polsband: Polsband Sleutelhouer
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
Weight | 0,05 kg |
---|---|
Dimensions | 20 × 15 × 1 cm |