Leeskussings

Die leeskussings het ‘n gemaklike handvatsel sodat jou kleinding sy kussing maklik kan saamdra EN ‘n handige bêreplek vir sy gunsteling boek of klein speelding!
Netjies afgerond met ‘n ritssluiter aan die agterkant.
Dit is die ideale geskenk en ‘n moet vir elkeen wat ‘n liefde vir lees wil vestig.
Slope is 45cm x 45cm en is beskikbaar met of sonder kussing “inner”

Kontak ons hier vir jou maakpas bestelling: Kontak Ons

Verpakking Informasie

Weight1 kg
Dimensions45 × 45 × 30 cm
Kleure

Blou, Pienk, Rooi, Verpersoonlikte keuse

Ontwerp

Met kussing, Slegs Sloop

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.