Stewige Juffrousakke

Stewige Juffrousakke vir daaglikse gebruik!

Ons noem dit dalk ‘n “juffrousak” maar hierdie diverse sakke kan dien as

  • medisyne tassies
  • piekniek mandjies
  • naskool sakke
  • boeksakke

Dit is versterk met ‘n binneste rakkie. Drabande wat rondom gaan vir ekstra ondersteuning en balans. Maak bo toe met ‘n ritssluiter.

Pragtige ontwerpe wat met plastiek oortreksel gedek is sodat enige moontlike vuil kol eenvoudig met ‘n lappie afgevee kan word.

Wagtydperk op die maak van alle sakke beloop 5 – 7 werksdae.

Alle sakke word handgemaak op bestelling en mag effens verskil van die produk-foto

Kontak ons hier vir jou maakpas bestelling: Kontak Ons

 

Verpakkingslinligting

Weight1,1 kg
Dimensions40 × 25 × 25 cm
Ontwerp

"Leather look", Blare, Blou Mannetjies, Fietse, Geel & oranje motief, Geel Blomme, Geel Gemsbok, Geel Hart, Geel Kabels, Ligblou Gemsbok, Liggroen motief, Navy blomme, Navy kolle, Olifant, Pienk Pou, Protea, Protea Sketse, Rooi blomme, Rooi Hart, Rooi Hart op Swart, Rooi Pyltjies, Room Gemsbok, Seegroen motief, Sirkel patroon, Suurlemoene

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.