Parfuum Pakket
Maak jou eie “signature scent” sonder enige skade chemikalieë of bied ‘n parfuum partytjie aan.
Hierdie handige pakket bestaan uit:
- 30 ml parfuum botteltjie
- 50ml suiwer parfuum basis
- 10ml glas rollertjie gevul met roosblare & druiwepit olie
- reseptebladjie
Voeg jou keuse van essensiële olies by en siedaar!
Nodig jy hulp met die aanbieding van jou parfuum partytjie? Stuur vir ons ‘n e-pos en ons help graag!
Verpakking Informasie
Weight | 0,175 kg |
---|---|
Dimensions | 9 × 15 × 3 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
- Natuurlike Welstand
Essensiële olie – Black Pepper 5ml
R360,00Original price was: R360,00.R300,00Current price is: R300,00. - Algemeen
Boerseep met Blousel 1
R35,00 – R60,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page