Kersfees Bingo Kaartjies
Skaterlag tydens jul Kersfees byeenkoms met hierdie prettige Bingo kaartjies.
Plaas iets lekker op die spel soos ‘n sjokolade of die reg om die eerste stuk nagereg in te skep.
Geniet die feesgety en koester die tyd saam met jou geliefdes.
Kry ook GRATIS Kersfees kaartjies vir jou geskenke hier: Kersfees Bingo Kaartjies
Verpakkingslinligting
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Valentynsdag
Tic Tac Toe Trekkoord Sakkies
R60,00Original price was: R60,00.R35,00Current price is: R35,00.






