Rou Hout Donkie

Fraai Rou Hout Donkie figuur

Of jy nou hierdie oulike donkie gebruik as dekor of vir jou kind se vintage speelgoedhoekie, dit bly ‘n treffer!

Handgemaak met vernuf. Hierdie rou hout donkie bied karakter en ure se vermaak vir die kleingoed!

Het jy ‘n kunstige kant? Verf die donkie om by jou huis se dekor te pas – die moontlikhede is legio.

Kombineer dit met Hout Engele en Hout Skape om ‘n pragtige Kersfees-toneel te skep.

Availability: 2 in stock

Verpakkingslinligting

Weight0,3 kg
Dimensions20 × 10 × 20 cm

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.