Boerseep met Blousel 320g
Regte egte boerseep met ‘n titseltjie blousel wat op die tradisionele manier gemaak is.
Gewaarborg om jou skoolhemde, krieketklere, vadoeke of spoegdoeke witter as wit tee laat.
Weeg sowat 320g
Alle seep word per hand gemaak en daarom kan gewig en vorm effens varieer van foto.
Availability: 12 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | ,320 kg |
|---|---|
| Dimensions | 12 × 7 × 2 cm |
| Grootte | Groot, Klein |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Algemeen
Stewige Juffrousakke
R550,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page




