“Gegeurde Sout Geskenkpak” has been added to your cart. View cart
Baba pakkie 6 – 12 maande
Handgemaakte Baba pakkie
Eksklusiewe baba pakkies met unieke spesiaal ontwerpte sagte katoen materiaal is gewaarborg om elke baba selfs nog ouliker te laat lyk!
Die materiaal is sag, wat beteken dat baba soveel gemakliker is. Die unieke ontwerp sal nêrens anders gekry word nie.
Kontak ons hier vir spesiale ontwerpe of die grootte van jou keuse: Kontak Ons
Wagtydperk vir spesiale bestellings is 4 – 6 weke.
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
Soortgelyke Produkte
Related products
- Kinders
Cuddle Kombersies – verskeidenheid kleure
Rated 0 out of 5R240,00Original price was: R240,00.R204,00Current price is: R204,00. This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page