Regte egte boerseep met ‘n titseltjie blousel wat op die tradisionele manier gemaak is.
Gewaarborg om jou skoolhemde, vadoeke of spoegdoeke witter as wit tee laat.
Weeg sowat 200g
Alle seep word per hand gemaak en daarom kan gewig effens varieer.
Availability: 9 in stock
Groot, Klein
Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.
Looks like you haven't made a choice yet.