“Boerseep met Blousel 2” has been added to your cart. View cart
Boerseep met Blousel 1
Regte egte boerseep met ‘n titseltjie blousel wat op die tradisionele manier gemaak is.
Gewaarborg om jou skoolhemde, vadoeke of spoegdoeke witter as wit tee laat.
Beskikbaar in klein (sowat 150g) en groot (sowat 320g)
Alle seep word per hand gemaak en daarom kan gewig effens varieer.
Verpakkingslinligting
Weight | N/A |
---|---|
Dimensions | N/A |
Grootte | Groot, Klein |
Soortgelyke Produkte
Related products
- Natuurlike Welstand
WeerstandWapen
R150,00 – R200,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5