Hierdie pragtige groot Nguni Skedel beeld eg Suid-Afrikaanse erfenis uit.
Behandel en gereed om teen jou gunsteling fokusmuur te hang, beloof die unieke dekor stuk om die tonge te laat klap.
Grootte: 50cm x 120cm x 17cm
Kyk ook na Nguni Vel
Availability: 1 in stock
Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.