Erde Canister Medium
Vintage erde canisters
Die vintage erdehouers bid die oplossing na ‘n probleem wat jy nie geweet het jy het nie! Die praktiese ontwerp verseker doeltreffende gebruik van ruimte terwyl toeganklikheid behoue bly.
Hierdie houers is duursaam en funksioneel terwyl dit jou plaashuis dekor perfek komplimenteer. Geskik vir verskeie gebruike – van die kombuis tot die badkamer! Bêre jou teesakkies daarin in die kombuis, of jou watte in die badkamer. Die moontlikhede is legio!
Availability: 15 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | ,59 kg |
|---|---|
| Dimensions | 11 × 11 × 14 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Erdeware
Boepens Blikbekers met deksels
R170,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page



