Hartjie Trekkoord Sakkies

Hartjie trekkoord sakkies meet 10cm x 15cm
Gebruik die sakkie om allerhande los goedjies in te bêre soos bv. selfoonlaaiers, lekkertjies, juwele of enige ander los goed in jou naweektas of voertuig.

Kombineer dit met ‘n handige polsband: Polsband Sleutelhouer

Availability: 3 in stock

Verpakking Informasie

Weight0,05 kg
Dimensions20 × 15 × 1 cm

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.