Stewige Juffrousakke
Stewige Juffrousakke vir daaglikse gebruik!
Ons noem dit dalk ‘n “juffrousak” maar hierdie diverse sakke kan dien as
- medisyne tassies
- piekniek mandjies
- naskool sakke
- boeksakke
Gemaak van canvas materiaal, die sakke is groot genoeg vir A4 boeke om plat in te lê.
Dit is versterk met ‘n binneste rakkie en drabande wat rondom gaan vir ekstra ondersteuning en balans. Maak bo toe met ‘n ritssluiter.
Addisionele sakkies aan beide kante verseker dan losgoed soos sleutels of penne maklik bekombaar is.
Pragtige ontwerpe wat met plastiek oortreksel gedek is sodat enige moontlike vuil kol eenvoudig met ‘n lappie afgevee kan word.
Wagtydperk op die maak van verpersoonlikte sakke beloop 3 – 4 weke.
Alle sakke word handgemaak, dus mag detail soos drabande en ritssluiters effens verskil van die produk-foto.
Kontak ons hier vir jou maakpas bestelling: Kontak Ons
Kombineer met ‘n pragtig geborduurde pennesakkie, groot genoeg vir al jou benodighede: Verpersoonlikte Pennesakkies
Verpakkingslinligting
Weight | 1,1 kg |
---|---|
Dimensions | 40 × 25 × 25 cm |
Ontwerp | "Leather look", Blou Blomme, Dogtertjie, donkie, Genoeg, Hart, juffrou, Kosmos, Onderwyser, Protea, Sonneblom, Uiltjies |
Soortgelyke Produkte
Related products
- Boeke
Babajoernaal
R265,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5 - Valentynsdag
Tic Tac Toe Trekkoord Sakkies
Rated 0 out of 5R60,00Original price was: R60,00.R35,00Current price is: R35,00. - Algemeen
Quench Flesse – 500ml
R450,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5 - Algemeen
Boerseep met Blousel 1
R45,00 – R75,00Price range: R45,00 through R75,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5