Krisis Kissie (Noodhulp sakkie)
Die handige handgemaakte noodhulp sakkie is perfek vir jou kind se naweektas, koshuistas, sportsak of selfs vir jou voertuig!
Elke sakkie bevat:
- Burnshield
- Instant Cold Compress
- Gauze
- Pleisters
- Alcohol lappies
- Verband
- 1x stel handskoene
- Oog uitspoel koppie
- Tweezers
- Haakspelde
- Handige mediese boekie vir persoonlike mediese inligting sowel as aanduidings hoe en wanneer om die produkte in die sakkie te gebruik.
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,35 kg |
|---|---|
| Dimensions | 18 × 8 × 11 cm |
| Kleure | Bruin, Denim Blou, Grys, Oranje, Swart, Wit |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Boeke
Babajoernaal
R265,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Algemeen
Quench Flesse – 750ml
R540,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page








