Die kleurvolle groot Lentetyd Strikkies vervrolik enige haarstyl – hetsy dit vir ‘n spesiale geleentheid of net vir ‘n allerdaagse voorkoms is.
Gewaarborg om ‘n treffer te wees vir klein en groot!
Lees hoekom seisoene belangrik is: ‘n Nuwe Seisoen
Availability: 2 in stock
Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.