Rooi Kombuis Geskenkpak

‘n Geskenkpak wat waardeer sal word!

Hierdie pragtige geskenkpak bevat:

  • 1x 500ml erde melkbeker
  • 1x erde lepel
  • 1x tafeldoek (150cm x 280cm) groot genoeg vir ‘n 8 – 10 sitplek tafel

Netjies opgemaak in ‘n praktiese geskenkboks.

Kontak ons vir kombinasie met ander kleur tafeldoeke / tafellopers: Kontak Ons

Availability: 1 in stock

Verpakkingslinligting

Weight0,2 kg
Dimensions10 × 10 × 10 cm

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
R95,00