Mikrogolf Popcorn Sakke

Herbruikbare popcorn sakke is handig vir elke huishouding wat van vars popcorn hou!

Gooi eenvoudig ‘n 1/2 koppie springmieliepitte in die sak. Maak die flap toe en plaas dit met die bodem op die bord van jou mikrogolf.

Verhit vir 2 tot 3 minute op 100% krag en siedaar! So maklik dat selfs ‘n pa dit self kan doen!

Elke pakkie bevat:

  • 1x herbruikbare springmielie mikrogolf sak
  • 1x pakkie 50g springmielie pitte

Elke sak is handgemaak en uniek. Ontwerpe mag van sak tot sak verskil.

Ook geskik vir groente soos aartappels, mielies en wortels.

Verpakking Informasie

Weight0,06 kg
Dimensions22 × 6 × 2 cm
Kleure

Blomme, Geel & Oranje, Groen, Navy, Oranje, Pienk, Rooi, Seegroen, Swart & wit

Soortgelyke Produkte

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou details sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.