Mikrogolf Popcorn Sakke

Handig & Prakties!

Herbruikbare popcorn sakke is handig vir elke huishouding wat van vars popcorn hou!

Gooi eenvoudig ‘n 1/2 koppie springmieliepitte in die sak. Maak die flap toe en plaas dit met die bodem op die bord van jou mikrogolf.

Verhit vir 2 tot 3 minute op 100% krag en siedaar! So maklik dat selfs ‘n pa dit self kan doen!

Elke pakkie bevat:

  • 1x herbruikbare springmielie mikrogolf sak
  • 1x pakkie 50g springmielie pitte

Elke sak is handgemaak en uniek. Ontwerpe mag van sak tot sak verskil na gelang van beskikbaarheid van geskikte materiaal.

Ook geskik vir gaarmaak groente soos aartappels, mielies en wortels.

Verpakkingslinligting

Weight0,06 kg
Dimensions22 × 6 × 2 cm
Kleure

Blomme, Geel & Oranje, Groen, Navy, Oranje, Pienk, Rooi, Seegroen, Swart & wit

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
R125,00