Olyf Ontwerp Erde Teepot met teesiffie

Pragtige Erde Teepot met Olyf ontwerp

 

Die pikante teepot is ideaal om tee te maak vir twee! Die los siffie vergemaklik die gebruik van los tee, wat jou tee se smaak soveel meer diepte gee.

Geskik vir gebruik op jou gasstoof of induksieplaat.

Geen fluitjie.

Kapasiteit: 1.1L

Kombineer met ‘n stel handgemaakte katoen vatlappe: Katoen Vatlappe – Enkel

Availability: 2 in stock

- +

Verpakkingslinligting

Weight0,650 kg
Dimensions20 × 20 × 20 cm

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
R130,00