Piekniekmandjie

Hierdie pragtige piekniekmandjie nooi jou om intensioneel te leef, te deel en saam te wees. Met sorg vervaardig en ontwerp vir beide styl en funksionaliteit, is dit ideaal vir oomblikke wat verhoudings verdiep – of dit nou in die tuin, langs die sportveld, op die plaas of langs die see is.

Vir huise en harte waar eenvoud, rustigheid en verhoudings die middelpunt is.

Grootte: 40cm x 30cm x 20cm

Handvatsel hoogte: 24cm

 

*kombers & toebehore nie ingesluit nie

Leer hier wat om in die perfekte piekniekmandjie te pak: https://taste.co.za/6-parts-of-perfect-picnic-basket/

 

Availability: 2 in stock

- +

Verpakkingslinligting

Weight 1,3 kg
Dimensions 40 × 30 × 45 cm

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
Your cart is empty.

Looks like you haven't made a choice yet.