Quench Tuimelglas (tumbler)
Duursame BPA-vrye, vlekvrye staal flesse is ideaal vir Suid-Afrikaanse weer! Die Quench bekers se dubbelwand maak dat die buitekant nie warm of koud nie voel nie en ook nie “sweet” weens kondensasie nie. Dit hou warm inhoud warm vir tot 18 uur en koue inhoud koud vir tot 24 uur!
Beskikbaar in ‘n verskeidenheid kleure om by elkeen se unieke styl te pas.
Gebruik jou quench tuimelglas daagliks in die kantoor, kampterrein of by die skool.
Kapasitiet: 350ml
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,3 kg |
|---|---|
| Dimensions | 10 × 10 × 12 cm |
| Kleure | "Jungle" Groen, Navy, Pienk, Rooi, Seegroen, Swart, Wit |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Algemeen
Trollie sakke
R350,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Algemeen
Boerseep – Tradisioneel
R45,00 – R75,00Price range: R45,00 through R75,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page









