“Seetema Strandsak” has been added to your cart. View cart
Sak & Pak
Sak & Pak vergemaklik jou reis. Hetsy jy op vakansie gaan of vir besigheid reis.
Hierdie handige pakket bestaan uit:
- 1x polsband sleutelhouer – sodat jy nie jou kamersleutels verloor nie
- 1x sonbril sakkie – sodat jou sonbril nie krap nie
- 1x skoenesak – uitgevoer met drimac materiaal vir gemaklike & gerieflike skoonmaak en sodat jou skoene nie jou bagasie besmeer nie.
Availability: 1 in stock
Verpakkingslinligting
Weight | ,35 kg |
---|---|
Dimensions | 20 × 20 × 5 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
- Sakke
Verpersoonlikte Pennesakkies
Rated 0 out of 5R130,00Original price was: R130,00.R120,00Current price is: R120,00. - Algemeen
Stewige Juffrousakke
R480,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product pageRated 0 out of 5