Seetema Strandsak
Geïnspireer deur son, see en sand! Die seetema drasak is die ideale strandsak.
Met oor as genoeg spasie vir alles wat jy vir jou gesin op die strand mag nodig hê.
Wie het gesê ‘n mens kann nie stylvol lyk op die strand nie?!
Kry ook trekkoord sakkies vir daardie los goedjies in jou strandsak: Tic Tac Toe Trekkoord Sakkies
Availability: 1 in stock
Verpakkingslinligting
| Weight | 0,5 kg |
|---|---|
| Dimensions | 30 × 10 × 30 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Algemeen
Trekkoord sak vir 750ml bottel
R75,00Original price was: R75,00.R40,00Current price is: R40,00. This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Algemeen
Tic Tac Toe Trekkoord Sakkies
R60,00Original price was: R60,00.R35,00Current price is: R35,00.




