Elke geskenkpak bevat twee bottels vars gegeurde sout (lukraak gekies) toegedraai in ‘n prettige herwinde geskenksakkie en verpersoonlikte kaartjie.
Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.