Sweetheart Sailor Strikkie

Laat die koppe draai met Sweetheart Sailor Strikkies

Uniek en elegant, hierdie groot Strikkies gee sjarme aan enige haarstyl – hetsy dit vir ‘n spesiale geleentheid of net vir ‘n allerdaagse voorkoms is.

Gewaarborg om ‘n treffer te wees vir klein en groot!

Beskikbaar in ‘n verskeidenheid vrolike en stylvolle kleure.

 

Verpakkingslinligting

Weight,02 kg
Dimensions12 × 8 × 1 cm
Kleure

Blou, Groen, Ligbruin, Pers

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart
R60,00
R150,00You save 23%