Tafeldoek met Hoender-motief 145cm x 280cm
Mini Matt tafeldoek met Hoender-motief
Bring warmte na jou tafel met ‘n handgemaakte tafeldoek vol karakter. Elke steek en vou dra die storie van liefdevolle hande en God se genade.
Klein onreëlmatighede mag voorkom wat getuig van persoonlike aandag wat elke tafeldoek uniek maak.
Gemaak van mini matt (polyester) materiaal
Grootte: 145cm x 280cm
Was: Sagte siklus, koue / lou water sonder enige bleikmiddel
Droog: Hang droog, weg van direkte son. Nie geskik vir tuimeldroeër nie.
Stryk: Lae tot medium hitte, plaas ‘n klam lap bo-op die tafeldoek indien nodig.
Uit Voorraad
E-pos wanneer voorraad beskikbaar is
Verpakkingslinligting
| Weight | ,1 kg |
|---|---|
| Dimensions | 20 × 25 × 5 cm |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Kombuis
Rooi Huisie Erdebakkies
R230,00 – R475,00Price range: R230,00 through R475,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page -
Resepteboeke
A5 Resepteboeke
R160,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page

