“Voorskoot S-M” has been added to your cart. View cart
Voertuigsakkie
Handige Voertuigsakkie vir Stylvolle Dames
Hierdie handige voertuigsakkie is stylvol en prakties. Perfek vir iemand wat daarvan hou dat haar voertuig netjies is.
Met ‘n handige hoek wat om jou ratknop of selfs om die voertuig se koprus pas kan die asblikkie binne almal se bereik wees. Die opening bly maklik oop sodat die bestuurder nie moet sukkel om iets daarin te gooi nie.
Dit hou alles netjies bymekaar totdat jy dit kan uitgooi.
Die sakkie was maklik sodat jy nie sukkel om jou voertuig skoon en stylvol te hou nie.
Beskikbaar in verskeie kleure
Bestel gerus jou gunsteling kleur hier: Kontak Ons
Grootte: 20cm x 22cm x 4cm
Verpakkingslinligting
Weight | ,05 kg |
---|---|
Dimensions | 20 × 20 × 1 cm |
Kleure | Blou, Bruin, Denim, Pers, Pienk, Rooi, Seegroen |
Soortgelyke Produkte
Related products
- Kinders
Lightning McQueen Geskenkpak
Rated 0 out of 5R450,00Original price was: R450,00.R360,00Current price is: R360,00.