Drupmatjies
Handgemaakte drupmatjies.
Los jou merk met hierdie kleurvolle drupmatjies vol karakter!
Met ‘n absorberende velt bolaag en sagte katoen onderlaag is jy verseker dat geen beker ‘n merk op jou meubels gaan laat nie.
Ideaal vir ‘n klein dankie-sê geskenkie vir jou juffrou, buurvou, vriendin, kêrel of selfs vir korporatiewe geskenke.
Kontak ons gerus vir jou maakpas drupmatjies: Kontak Ons
Verpakkingslinligting
| Weight | ,05 kg |
|---|---|
| Dimensions | 10 × 10 × 2 cm |
| Ontwerp | Boeretroos, juffrou, Koffie, Ons tyd |
Soortgelyke Produkte
Related products
-
Algemeen
Quench ReisMaat (Travel Buddy)
R495,00 This product has multiple variants. The options may be chosen on the product page








