Stewige Juffrousakke

Stewige Juffrousakke vir daaglikse gebruik!

Ons noem dit dalk ‘n “juffrousak” maar hierdie diverse sakke kan dien as

  • medisyne tassies
  • piekniek mandjies
  • naskool sakke
  • boeksakke

Gemaak van canvas materiaal, die sakke is groot genoeg vir A4 boeke om plat in te lê.

Dit is versterk met ‘n binneste rakkie en drabande wat rondom gaan vir ekstra ondersteuning en balans. Maak bo toe met ‘n ritssluiter.

Addisionele sakkies aan beide kante verseker dan losgoed soos sleutels of penne maklik bekombaar is.

Pragtige ontwerpe wat met plastiek oortreksel gedek is sodat enige moontlike vuil kol eenvoudig met ‘n lappie afgevee kan word.

Wagtydperk op die maak van verpersoonlikte sakke beloop 3 – 4 weke.

Alle sakke word handgemaak, dus mag detail soos drabande en ritssluiters effens verskil van die produk-foto.

Kontak ons hier vir jou maakpas bestelling: Kontak Ons

Kombineer met ‘n pragtig geborduurde pennesakkie, groot genoeg vir al jou benodighede: Verpersoonlikte Pennesakkies

 

- +

Verpakkingslinligting

Weight1,1 kg
Dimensions40 × 25 × 25 cm
Ontwerp

"Leather look", Blou Blomme, Dogtertjie, donkie, Genoeg, Hart, juffrou, Kosmos, Onderwyser, Protea, Sonneblom, Uiltjies

Soortgelyke Produkte

You were not leaving your cart just like that, right?

Jy wil tog nie jou Eersteklas trollie net so los nie?

Los gerus jou besonderhede sodat jy later jou aankope kan finaliseer.

Scroll to Top
My cart